See Vakansie Selfsorg see vakansie en akkommodasie op die Suidkus 0798168027 250m vanaf die beste swemstrand aan die Suidkus. Uvongo het n veilige swemstrand en strandmeer wat deur die aanskoulike Uvungu waterval gevoed. Uvongo is 5km vanaf Margate. Ontspan en geniet die warm subtropiese klimaat, plantegroei, son, see en sand. Ons bied u die best goedkoopste luukse modern selfsorg vakansie woonstel op die Suidkus en dit is loopafstand na n veilige swemstrand en strandmeer. Hierdie modern Balinese-styl vakansie wooneenheid het 2 slaapkamer, 2 badkamers, en 2 swembaddens, braaigeriewe en onderdakparkering. Hierdie is een van die gewildste vakansiebestemming op die Suidkus. Waar gaan jy weer die best goedkoopste luukse modern selfsorg vakansie woonstel loopafstand na n veilige swemstrand en strandmeer kry. Bespreek nou 0798168027 |